Contact Us

Marisa: 083 226 5265 (WhatsApp)

Testimonials

Thank you so much Marisa for the outstanding customer service ….You worked wonders on my hair, I love it…I left feeling so uplifted and relaxed from your beautiful salon. What a wonderful tranquil setting you have created…Thank you for the wonderful experience. Vee Cambani Pretoria

Dankie skattie ek is mal oor my hare – gaan so lekker wees net om make up te doen dan is my hare reg yaaaayyyy Mini Brazilian werk wonders . Arno Pretoria 

Hi Marisa hoop jy kan my onthou. Het jare terug extensions in jou salon gedoen…Ek wil vir jou se dat jy stunning lyk. Ek bly al amper 10 jaar nou innie kaap – as ek in Pta was sou ek lankal n afspraak by jou gemaak het maar is nou in Durbanville innie kaap  ….jy bly die heel beste en ek sien op fb die miracles wat jy doen met die hair thickening  – dit lyk awesome  Celia Uys   

Baie Dankie vir al jou moeite & jammer vir die kort kennisgewing . Jy’s die beste ! Roelien

Dear Marisa – I just want to thank you for everything and for your professionalism and advice. Keep up the great work !!! I will continue to support you in the future . Sharon Pretoria

Beste – Marisa baie dankie vir alles wat jy vir my doen ,  my hare lyk altyd pragtig – jy is dierbaar. Liefde Claudette

Beste Marisa –  Baie dankie vir al jou vriendelikheid en vriendskap. Dankie dat jy my elke keer soos n ” hollywood ster ” laat lyk. Ek gaan baie na jou verlang in Amerika .Bly altyd so professional soos wat jy is want dit is duidelik dat jy dit nog ver sal bring. Ek sal kom kuier as ek hier vakansie kom hou en ook vir jou e.mail stuur. Met baie liefde Claudette

Ons wil net se baie dankie vir die moeite wat jy met ons hare gedoen het ons waardeur dit opreg ! Liefde Wilma , Mercia ,  Denise & Genevieve

Dear Marisa – Thank you very much for the warm welcome that I always get from you and for always making me look so stunning ! Keep up the good work Kgomotso  

Thanks Marisa – my hair colour & cut is perfect ! Carol 

Ek love my hare,dankie! Groete Shanlee

Baie Dankie – ek is mal oor my hare.Elmien

Hi there my hair looks great !Thank you Amananda & the Zoo

Hi Marisa ek wil net weer baieee danki se vir my hare .Ek love di krul so baie.Jy is amazing !

Jacqui Midstream Estates